NewsSchools

Erries leer stokkie aangee

Mnr. Smit, ’n spesialis-aflosafrigter, het die Errie-atlete opleiding gegee

Die Erries is hard aan die oefen vir die atletiekseisoen en  mnr. Awie Smit het hul aflosvaardighede kom slyp.

Mnr. Smit, ’n spesialis-aflosafrigter, het  die Errie-atlete opleiding gegee met ’n goeie teoretiese raamwerk en noukeurige praktiese voorbeelde.

Die atlete het verskeie oefensessies saam met hom bygewoon en korrekte vaardighede en tegnieke aangeleer.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

Related Articles

Back to top button