Boom val in sterk wind

Sterk wind waai boom om.

’n Boom in Mel Mentzstraat is Vrydagnag deur ’n sterk wind omgewaai en het die pad versper.

Die boom is vinnig deur hulpvaardige bure opgesaag en verwyder wat verkeersontwrigting tot ’n minimum beperk het.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

 

Exit mobile version