Local newsNews

Tweelingsusters se lewenslus ná 85 jaar steeds nie geblus

Lees hul storie in die week se uitgawe van die Hoëvelder.

Vier generasies tannie Martie le Roux saam met haar dogter Bets van Tonder, agterkleindogter Mia Christensen en kleindogter Maritsa Christensen.
Vier generasies tannie Martie le Roux saam met haar dogter Bets van Tonder, agterkleindogter Mia Christensen en kleindogter Maritsa Christensen.

Tannie Martie le Roux en tannie Bessie Theron het verlede week hul 85ste verjaarsdag saam met familie en vriende gevier.

Hul resep vir ‘n gesonde, lang lewe is “baie lag en harde werk”.

Die identiese tweeling is in die Vaalbank-distrik, Sheepmoor gebore.

Tannie Martie vertel dat hul geboorte ‘n groot konsternasie veroorsaak het……..

Lees hul storie in die week se uitgawe van die Hoëvelder.

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

Related Articles

Back to top button