Otto maak skuif na goud

Otto van Schalkwyk van Laerskool JJ van der Merwe het eerste geëindig.

Otto van Schalkwyk van Laerskool JJ van der Merwe het eerste geëindig met vyf uit vyf spelle in die skole-skaaktoernooi verlede week in Chrissiesmeer. Xander Lourens (afwesig) het die tweede plek ingeneem.

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

Exit mobile version