NewsSchools

JJ-hokkiespelers in Mpumalangaspan

JJ-hokkiespelers in Mpumalangaspan

Leerders van Laerskool JJ van der Merwe wat verlede week ná die provinsiale hokkieproewe in Witbank hul Mpumalangakleure ontvang het, is (voor) U-Lene Nortjé (0/13-reserwe), Chané Bester (0/13C), Lana Herholdt (0/13A) en Anke de Kock (0/13A). Agter staan  Danel Olivier, Chanelle Smith, Nomawethu Maseko en Jeanette van Niekerk (reserwe) wat almal in die 0/12-Eaglesspan opgeneem is.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

Related Articles

Back to top button