JJ 0/12B’s wen Hoëveld-gholfliga

JJ 0/12B's wen Hoëveld-gholfliga

Laerskool JJ van der Merwe se 0/12B-gholfspan is wenners in die Hoëveldliga. Voor staan Frankie dos Reis en Pieter Leibbrandt met Tiaan Rosslee (afrigter), Christiaan Arnoldi en Daniël dos Reis in die agterste ry.

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version