Editor's choiceLocal newsMunicipalNewsUpdate

Ermelo se krag steeds af

Lees hier hoekom die krag af is.

Die kragonderbreking wat tans op Ermelo, Breyten en Estancia ondervind word is as gevolg van ‘n 88kV Eskom kabel wat gebreek het.
Volgens Msukaligwa se woordvoerder sal die krag nog ‘n geruime tyd af wees.
Eskom tegnici werk tans aan die probleem.
16:20 – Nuutste oor die kragonderbreking.     ‘n Kontrakteur het ‘n paal laat val op die Eskom lyn buite die dorp.            Die krag kan nog uur of twee af wees.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button