Local newsLocal sportNewsSport

Groot visvangkompetisie by Heyshopedam

Groot pryse op die spel.

Alle hengelaars word daaraan herinner aan die groot hengelkompetisie wat van 16 tot 18 Oktober by die Heyshopedam plaasvind.

Groot pryse soos ‘n 3m-opblaasboot met ‘n Suzuki 2.5pk vierslagmotor, ‘n Watersnake Venom SXW54 12v soutwater treiler-motor en R7 500 is op die spel vir die algehele wenners van al drie kategorieë.

Inskrywings sluit Maandag 12 Oktober.

Vir verder navrae, stuur ‘n e-pos aan info@oakfishing.co.za of skakel 081 348 0337

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

Related Articles

Back to top button