Roete beproef 4×4-entoesiaste

Ondanks die koue, is die roete vol nuwe uitdagings aangepak en die manne se voertuie is tot die uiterste beproef.

Laerskool Lothair het Saterdag ‘n 4×4-dag by die plaas Holnek aangebied.

Ondanks die koue, is die roete vol nuwe uitdagings aangepak en die manne se voertuie is tot die uiterste beproef.
Johan White , Leonard Deysel en Kobus Kriel is as pryswenners van die dag aangewys.

Laerskool Lothair bedank Adrian Beaumont (Husqvarna, Pietermaritzburg), Dylan Lane (Husqvarna, Pietermaritzburg), Shaun Jones (Husqvarna, Pietermaritzburg), Carel van Aardt (Lothair Motors), Kobus Visser ( Holnek), Johan van Niekerk (24 Motors Ermelo), Jannie Bredenhann (Safari 4×4), die hoof en personeel van Laerskool Lothair en die personeel van Higveld Forest & Garden.

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

Exit mobile version