JJ-biblioteek kry nuwe baadjie

Liezel Grey en Anél Janse van Vuren van Mickey Maths & lees lab open die nuut oorgedoende biblioteek by Laerskool JJ van der Merwe.

 

Liezel Grey en Anél Janse van Vuren van Mickey Maths & lees lab open die nuut oorgedoende biblioteek by Laerskool JJ van der Merwe.

Dié twee dames het gedurende die skoolvakansie tyd opgeoffer om die biblioteek weer ’n lekker plek te maak vir die leerders.

Die biblioteek spog nou met nuwe vloere, gordyne, verniste boekrakke en kunswerke wat teen die mure pronk.

 

 

 

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Exit mobile version