Reguit gekronkel

“Begraafplase behoort ordelik te wees."

Die skewe rye grafte in die nuwe begraafplaas aan die ooste kant van die N11 na Hendrina is deur ’n ontstelde inwoner opgemerk.

“Begraafplase behoort ordelik te wees en die grafte moet ook in netjiese rye uitgelê word. Dié begraafplaas is ’n seeroog en dit lyk nie of daar enige toesig gehou word oor die uitleg van grafte nie,” het die inwoner gesê.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version