Community galleriesGalleriesLocal newsNewsSchoolsSchools galleries

Leerders bid vir Ané

Die leerders het Bybelversies, gebede en briefies vir Ané geskryf, dit alles in ’n groot boek geplak met die woorde "Get well soon".

Leerders en onderwysers van Ermelo Christian School het hul harte oopgemaak vir die jong kankerlyer, Ané Terblanche.
Geklee in pienk, het hulle almal Vrydagoggend saam vir haar gebid en ook beloof om dit gereeld te doen.

Dié boek sal later aan Ané oorhandig word.

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button