Local newsNews

Jongman van Ermelo word ter ruste gelê

Gewilde jongman word ter ruste gelê

Johan Jacobs, die 27-jarige jongman van Ermelo wat Woensdagaand gesterf het ná hy in ‘n motorfietongeluk betrokke was , word Vrydagoggend 11:00 vanuit die NG Kerk de Bruinpark op Ermelo begrawe.

Sy gesin het hom beskryf as ‘n lewenslustige jongman wat lief was vir die buitelewe.

Hy word oorleef deur sy ouers en ‘n broer en suster.

Lees die oorspronklike storie hier.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button