Community galleriesGalleriesGeneralLocal newsNews

Ermelo Landbou Skou dag 2

Vrydagoggend het die Hoëvelder die bejaardes van die SAVF-tehuis bederf met koek en tee by die Errie-restaurant.

Verskillende skoolgroepe het die skou besoek met 5000+ leerders wat deur die hekke gestroom het. DJ Skuim en sy span het gesorg vir die vermaak.

Tussendeur is die hoenders,skape en beeste beoordeel tewyl daar deurgangs ruiters op die arena deelgeneem het.

Sangers,  Shoneill, Charne Grabe, Mona-Lee Gerber en Org le Roux het die gehoor opgewarm voor die hoofkunstenaars, Elizma Theron en Dewald Wasserfall se optredes.

Aanhangers kon nie wag vir n foto saam met hul gunsteling kunstenaars nie.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

Related Articles

Back to top button