Local newsNewsSchools

Koshuisbrakke gaan nou éérs lekker eet

'n Voormalige eienaar van 'n Michelinster-restaurant, hotel en 'n spysenieringsmaatskappy, Ad Eland, het verlede week vir twee weke by die Erries se spyseniers aangesluit om sy kennis en vaardighede met hulle te deel.

PUM is ‘n nie-winsgewinde organisasie van Nederland met 3 200 vrywilligers wat kenners op verskillende gebiede van gastronomie tot logistiek insluit.

‘n Voormalige eienaar van ‘n Michelinster-restaurant, hotel, ‘n spysenieringsmaatskappy en lid van PUM, Ad Eland, het verlede week vir twee weke by die Erries se spyseniers aangesluit om sy kennis en vaardighede met hulle te deel.
Met sy charismatiese geaardheid het hy sommer gou ingepas en in die harte van die leerders en personeel ingekruip.
Volgens mnr. Eland is dit belangrik dat die omgewing waarin die leerders hulself bevind ook baie huislik is en spits hy hom toe op gasvryheid.
“Wat help dit die kos is uit die boonste rakke, maar die atmosfeer waarin dit genuttig word komplementeer dit nie?” het hy gesê.
Hy het ook die personeel nuwe kooktegnieke, verskillende garnering en meer oor verskeidenheid van kos geleer. Lees volle berig in dié week se Hoëvelder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button