Neem ‘n hond aan

Wys jy gee om en help die wesies by EARS.

Daar is tans baie honde in EARS se sorg wat hoop om aangeneem te word.

As dit nie moontlik is om een van die diere aan te neem nie, wys dat jy omgee deur hondekos, ’n kombers of selfs ´n kos- of waterbak te skenk.

Vir meer inligting rakende die diere in EARS se sorg of om ´n skenking te maak, skakel Ronél van der Merwe (voorsitter) by 083 400 1079 of 083 976 7113.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

Exit mobile version