Local newsNews

Tuinboulede begin nuwe jaar by radiostasie

Ermelo Tuinbouklub het hul eerste vergadering vir 2015 by Radio Ermelo gehou.

Ermelo Tuinbouklub het hul eerste vergadering vir 2015 by Radio Ermelo gehou.

Ná ’n oorsig van verlede jaar en ’n blik op die nuwe jaar, het Johan Swart van Radio Ermelo die vroue meer oor die geskiedenis en werk van dié radiostasie geleer.

Mietie Swart en die res van die Radio Ermelo-span het gesorg vir heerlike eet- en drinkgoed.

Die volgende vergadering is op 18 Februarie by Lena van der Merwe op haar plaas.

Vir meer inligting oor die volgende vergadering of om aan te sluit by Ermelo Tuinbouklub, skakel Estelle Vermaak (voorsitter) by 082 771 6997.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button