Simoné Boshoff,’n oudleerling van EHS, het onlangs haar BA-graad in Gesondheidswetenskappe en Sosiale Dienste verwerf met spesialisering in Toegepaste Sielkunde vir Professionele Kontekste.
Simoné het in 2010 aan EHS gematrikuleer waarna sy haar studies by Unisa begin het.
Sy is reeds sedert 2011 as ’n opgeleide Playball-afrigter werksaam en is ook mede-eienaar van Wen Wiskunde, ’n organisasie wat kinders help wat probleme met Wiskunde ervaar.
Om meer oor EHS te lees, kliek hier.
For free breaking and community news, visit our websites:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
Like our Facebook page and follow us on Twitter.
For news straight to your phone invite us:
BBM – 2667A726
WhatsApp – 0748877590