Local newsNews

Gesinne opgelei vir noodtoestande

’n Baie interessante en leersame gesinsopleidingsdag is Saterdag op die LJV Klipfontein-skietbaan buite Ermelo aangebied.

’n Baie interessante en leersame gesinsopleidingsdag is Saterdag op die LJV Klipfontein-skietbaan buite Ermelo aangebied.

Die opleiding het gefokus op die pligte en verantwoordelikhede van mense wat eerste by ’n misdaadtoneel opdaag asook die behandeling van beseerdes en gewondes.

Die lesing met ’n praktiese demonstrasie is kundig deur ’n paramedikus van die provinsiale ambulansdiens, mnr. Christo Botha, aangebied.

’n Kort demonstrasie in selfverdediging en wapenhantering is deur mnr. Charles Robberts aangebied. Verskeie wenke om hoe om ’n aanvaller te ontwapenis ookgedemonstreer waarna ’n skietoefening met handwapens op die skietbaan gehou is.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button