Local newsNews

MOTHS hou afsluiting

Die Ermelo MOTHS groep het verlede Vrydag ’n gesellige afsluiting en toekenningsgeleentheid by die Monte Sole Hoofkwartier gehou.

Die Ermelo MOTHS groep het verlede Vrydag ’n gesellige afsluiting en toekenningsgeleentheid by die Monte Sole Hoofkwartier gehou.
Verskeie lang-diens asook getroue diens toekennings en sertifikate is aan MOTHS lede oorhandig.
Sertifikate van erkenning is ook aan nie-lede oorhandig vir hul bydraes, hulp en ondersteuning aan die MOTHS.
Die volgende lede het toekennings ontvang:
Buks Beukes (32-jaar diens); André Smith (31 jaar); Fritz Olmesdahl (29 jaar) Chris Landman (28 jaar); Johan Venter (22jaar); Piet Barnard (20 jaar) en JP Hugo (15 jaar). Sertifikate van waardering is aan nie-lede Piet de Beer en Ronel Olmesdahl oorhandig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button