News

Man verdrink in Douglasdam

'n 40-Jarige man van Ermelo, mnr. Sarel Lues, het Donderdagmiddag in die Douglasdam buite die dorp verdrink. Volgens familielede het hy omstreeks 1400 in die dam gaan swem toe hy onder die water verdwyn het.

eri 302 (Small)

‘n 40-Jarige man van Ermelo, mnr. Sarel Lues, het Donderdagmiddag in die Douglasdam buite die dorp verdrink. Volgens familielede het hy omstreeks 1400 in die dam gaan swem toe hy onder die water verdwyn het.

Duikers van die polisie se duikeenhede op Ermelo, Witrivier, Middelburg en Standerton asook die Msukaligwa Reddingsdienste is na die toneel ontbied en het laatmiddag na die lyk begin gesoek. Die soektog is om 19.30 gestaak.

Die soektog is Vrydagoggend voortgesit en kort voor 12.00 is die lyk opgesoor.

Die voorval word deur die polisie ondersoek.

eri 272 (Small) eri 273 (Small) eri 274 (Small) eri 275 (Small) eri 276 (Small) eri 278 (Small) eri 279 (Small) eri 280 (Small) eri 281 (Small) eri 282 (Small) eri 283 (Small) eri 284 (Small) eri 285 (Small) eri 286 (Small) eri 287 (Small) eri 288 (Small) eri 292 (Small) eri 293 (Small) eri 300 (Small) eri 301 (Small)

Related Articles

Back to top button