Local newsNews

Maak seker die hek is toe

Hou diere veilig gedurende die vakansietyd.

Die voorsitter van EARS, Ronél van der Merwe, doen ’n beroep op die gemeenskap om hulle diere gedurende die feesgety veilig te hou.

Volgens Ronél is een uit elke sewe oproepe wat sy ontvang werklik ’n noodgeval. Die res is bloot honde wat rondloop weens hul eienaars se nalatigheid.

Sy sê sy het al ophou tel hoeveel keer sy honde in hul erwe terug gesit het en die hekke self moes toemaak.

Kinders wat belangstel om gedurende die vakansie by die hokke uit te help, is welkom om Ronél  by 083 976 7113 of 083 400 1079 te skakel.

Behalwe vir die versorging van die diere, moet belangstellendes bereid wees om fisieke harde

 

Related Articles

Back to top button