CrimeGeneralLocal newsNewsUpdate

Plaasvrou skiet booswig in arm tydens aanval

Twee mans vasgetrek na plaasaanval op plaas Kaalfontein buite Standerton op 28 Julie omstreeks 2nm.

28 Julie – 4:49nm

STANDERTON – Twee mans vasgetrek na plaasaanval op plaas Kaalfontein buite Standerton op 28 Julie omstreeks 2nm.

Een man is in been geskiet terwyl hy op die vlug geslaan het.

Kasselman Veiligheidsdienste was vinnig op die toneel.

29 Julie – 9:02vm

‘n Helikopter het na die aanvallers gesoek, albei aanvallers was met messe gewapen.

29 Julie – 4:21nm

Aanval het op plaas Somersvreugde op die Amersfoort-pad buite Standerton plaasgevind.

Die plaasvrou, Dorothea Hartung het die een verdagte in die arm geskiet.

Kry jou uitgawe van die Standerton Advertiser Vrydag vir die volledige storie.

Related Articles

Back to top button