GeneralNews

Caxton Excellence Awards

Die 25ste Caxton Excellence Awards-seremonie het verlede Donderdagaand in die Johannesburgse Stadskouburg plaasgevind. Lerato Mnculwane, Charine Geldenhuys (finalis tele-bemarking), Erika Nel, Sanette Botha, JP du Preez en Gerald Young (naaswenner - opskrifte) het die deftige geleentheid bygewoon.
Die 25ste Caxton Excellence Awards-seremonie het verlede Donderdagaand in die Johannesburgse Stadskouburg plaasgevind. Lerato Mnculwane, Charine Geldenhuys (finalis tele-bemarking), Erika Nel, Sanette Botha, JP du Preez en Gerald Young (naaswenner – opskrifte) het die deftige geleentheid bygewoon.

Related Articles

Back to top button