Local newsLocal sportNewsSport

Sterker spanne begin hul spiere bult

Die stryd tussen spanne van verskeie sakeondernemings duur steeds voort

Die stryd tussen spanne van verskeie sakeondernemings duur steeds voort met verlede week se die derde ronde van die rolbalbesigheidsliga.

Dinsdagaand was die span van GS Kollege die beste op die baan nadat hulle met 13-6 met die span van Nashua Highveld afgereken het.

Hulle is tans tweede in die Dinsdaggroep met 17 punte, maar die voorlopers in dié groep is steeds die span van Fitment Centre met 53 punte.

In Donderdagaand se groep loop die span van Pam Golding voor met 42 punte.

Ermelo Mass Control se reuse-oorwinning met 25-5 teen die span van die Boere besorg aan hulle ’n tweede plek in dié groep met 38 punte.

Related Articles

Back to top button