Local newsNews

Nuwejaar bring nuwe lewe

Twee babas is op Nuwejaarsdag in die Ermelo Mediclinic gebore.

Dehan van Schalkwyk  wat om 8vm op 1 Januarie gebore is, het 3,71kg geweeg en is 54cm lank. Dehan is die tweede kind van Eugene en Danell van Schalkwyk en ’n boetie vir ouboet WC.

Related Articles

Back to top button