NewsSchools

JJ beloon beste presteerders

Laerskool JJ van der Merwe het onlangs hul top sport- en akademiese presteerders beloon vir hul toegewydheid. Leandri Beyer is aangewys as die netbalspeler van die jaar, Amanda Turner as beste landloopatleet 0/12 en 0/13, Marius Ferreira as senior rugbyspeler en Anant Bhika as beste krieket- en tennisseun en hy het ook die prys vir …

Laerskool JJ van der Merwe het onlangs hul top sport- en akademiese presteerders beloon vir hul toegewydheid.

Leandri Beyer is aangewys as die netbalspeler van die jaar, Amanda Turner as beste landloopatleet 0/12 en 0/13, Marius Ferreira as senior rugbyspeler en Anant Bhika as beste krieket- en tennisseun en hy het ook die prys vir volgehoue kultuurprestasie ontvang.

Anant is ook aangewys as die sportseun van die jaar.

Lydia Landman is die sportdogter van die jaar, beste hokkiespeler, beste leerling in kuns en kultuur en beste sport- en akademiese presteerder en het ook die veelsydigheidstrofee ontvang.

Chanté Boonstra het met die louere as gholfspeler weggestap.

Jacques Beukes was die top akademiese seun en Annika Jacobsz die top akademiese dogter.

Annika was die toppre-steerder in gr. 7.

Related Articles

Back to top button