EntertainmentLifestyleLocal newsNews

Elvis Blue sing op Secunda

SECUNDA – Die sanger Elvis Blue tree op 7 November by die Kruik Teater op. Kaartjies kos R120 en die vertoning begin om 6nm vir 6.30nm. Die geld gaan aan Marietjie Skool vir Gestremdes geskenk word. Blue het in 2001 sy eerste CD opgeneem en het sedertdien al vyf CDs opgeneem. Hy het in 2010 …

SECUNDA – Die sanger Elvis Blue tree op 7 November by die Kruik Teater op.

Kaartjies kos R120 en die vertoning begin om 6nm vir 6.30nm.

Die geld gaan aan Marietjie Skool vir Gestremdes geskenk word.

Blue het in 2001 sy eerste CD opgeneem en het sedertdien al vyf CDs opgeneem.

Hy het in 2010 die realiteitsreeks Idols gewen, maar hy het voordat hy aan Idols deelgeneem het al verskeie albums uitgegee waaronder twee Afrikaanse albums. Dié twee albums, Diep Rivier en Ontskemer is as beste albums aangewys.

Ontskemer is as die beste gospelalbum aangewys en Diep Rivier het in 2007 ‘n ATKV Liertoekenning gekry.

Om kaartjies te bespreek vir Blue se vertoning, skakel Jeanine by 082 463 7882, Anmarie by 082 338 9691, Lynenette by 082 414 8104 of Hannelie by 082 789 2529.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button