InternationalSport

Joey Klopper is Ermelo Rolbalklub se Vroue Enkels-klub kampioen

Joey Klopper het met die titel weggestap, nadat sy met Gerda Swanepoel in die eindronde afgereken het.

Ermelo Rolbalklub het op 15 en 16 Junie die Vroue Enkels-klubkampioenskap aangebied.

Joey Klopper het met die titel weggestap, nadat sy met Gerda Swanepoel in die eindronde afgereken het.

Alta Schneider het in die derde plek geëindig en Chrismarie Erasmus het die vierde plek ingeneem.

Die Mans Enkels-klubkampioenskap sal op 22 en 23 Junie by Ermelo Rolbalklub plaasvind.

 

Related Articles

Back to top button