InternationalSport

Ermelo gimnaste skitter by Mpumalanga Gimnastiek kampioenskap

Helena Myburg is as die beste dogtersgimnas vir die dag aangewys is, met ’n ongelooflike 9.5 gemiddeld.

Die Mpumalanga Gimnastiek Kampioenskap het op 24 en 25 Mei by Ermelo Gimnastiekklub op Ermelo plaasgevind.

’n Totaal van 42 gimnaste van Ermelo Gimnastiekklub het gekwalifiseer om aan die Noordelike Streekkampioenskap in Pretoria te gaan deelneem.

Dié kampioenskap sal op 14 en 15 Junie plaasvind.

Lees ook: GALERY – Ermelo se soepel gimnaste neem aan Mpumalanga Kampioenskap deel

Uitstekende prestasies is deur die Ermelo gimnaste gelewer, met Helena Myburgh wat as die beste dogtersgimnas vir die dag aangewys is, wat ’n ongelooflike 9.5 gemiddeld vir al vier die apparate behaal het.

Lees die volledige berig in die Hoëvelder.

Related Articles

Back to top button