[GALLERY]: Swartbalspelers sê mekaar die stryd aan op Ermelo

Met slegs drie rondes oor voor die uitskopronde, begin het die spanne hard geveg vir elke punt.

Al vyf spanne van Full Moon Cue Sportklub het die naweek op Ermelo gespeel.

Exit mobile version