GALERY – JJ spanne vaar goed tydens Hoëveld Sportnaweek
Laerskool JJ van der Merwe het op 8 en 9 Maart die jaarlikse Laffie Human en Theresa Spies- Sportnaweek aangebied.
Zack Fourie van Laerskool JJ van der Merwe met bal in hand. Foto | Wayne van der Walt