GALERY – Ermelo Rugbyklub deel loesing uit
Zevey Geel het drie drieë vir die span aangeteken, Bernard du Plessis het twee drieë gedruk, terwyl Leon du Preez, Nickey Jansen van Rensburg, Luigi Cirigliano en Vuil Strydom elk een drie gedruk het.
Willie de Jager storm verby een van die teenstanders.