GALERY – Ermelo-atlete gee alles tydens Hoëveld Interhoër-atletiekbyeenkoms ten spyte van reën
Die finale puntestand was onbepaald, omdat die byeenkoms weens die weer nie voltooi kon word nie.
Atlete van Ligbron Akademie vir Tegnologie en Hoërkool Ermelo maak gereed om weg te spring. Foto | Wayne van der Walt