GALERY – The Greatest Show op die planke by Ligbron Akademie vir Tegnologie
Die geleentheid het gespreek van gemeenskap en eenheid.
Ligbron Akademie vir Tegnologie het vanaf 26 tot 28 Julie die ‘The Greatest Show’-musiekblyspel aangebied. Foto | Wayne van der Walt