Die gr. 12’s verlaat die saal nadat hul kerse gedoof is en is gereed om die grootmenswêreld aan te durf. Foto | Wayne van der Walt
Lenie van Zyl, adjunkhoof akademie en Gerhard Brand, skoolhoof, doof die matrikulante se kerse. Foto | Wayne van der Walt
Die matrikulante se kerse word gedoof. Foto | Wayne van der WaltDie gr. 12’s verlaat die saal nadat hul kerse gedoof is en is gereed om die grootmenswêreld aan te durf. Foto | Wayne van der WaltOuers vang elke spesiale oomblik van die seremonie vas. Foto | Wayne van der WaltHarry Steenkamp, die hoofseun van 2022, verlaat die saal met sy lig wat helder skyn. Foto | Wayne van der Walt