GALERY – Ermelo-boere staan erewag vir held na veldbrandbesering

Boere het erewag gestaan vir Japie Cilliers, wat sowat twee maande gelede in die hospitaal opgeneem is nádat hy erge brandwonde in ’n veldbrand opgedoen het.

Foto’s: © Wayne van der Walt
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version