Community galleries

GALERY – Dis feestyd op Ermelo by SAVF

Die ouetehuis se parkeerarea was propvol stalletjies met alles van tuisgemaakte seep tot pragtige juwele en selfs gemmerbier.

Lees die berig HIER

Die manne van EG Kerk het gesorg vir heerlike eetgoed.
Kristen Lloyd, William CLark en Gerbie Wilsnach by Ligbron Akademie vir Tegnologie se stalletjie.
Nikiwe Matisukwa.
Karen en Chris van der Merwe.
Zander van der Merwe en Melicia Abbott.
Jaco du Plessis, Jan Visagie, Willem Krige, Koos Geringer en Willem Venter.
Die kinders het lekker gespeel by die SAVF-fees.

Related Articles

Back to top button