Die hekke het Vrydag, 4 Maart geopen, en skougangers het verskeie kosstalletjies, voertuiguitstallings die pretpark en vele meer geniet.
VLEGSEL: ’n Paar waaghalse geniet die ritte in die pretpark, soveel so dat hulle hare met mekaar vleg. (Foto: Wayne van der Walt, Hoëvelder, redakteur)