GALERY – Ermelo Fotoklub kondig wenners aan
Maandeliks kry fotograwe die kans om drie foto's in die opeafdeling en een foto in die afdeling vir vasgestelde onderwerpe in te skryf.
Me. Pikkie de Villiers het die vasgestelde onderwerp se juniorafdeling met haar foto, 'Underwater Patterns', gewen.