GalleriesNews galleries

GALERY – Verwoestende brand vernietig Cloete-familiehuis naby Ermelo

Die Cloete-familie het op Sondag 17 Oktober verslae gestaan en toekyk hoe hulle familiehuis op die plaas Rodewal in 'n verwoestende brand vernietig is.

Lees die berig HIER

’n Brand het die plaashuis binne ’n paar minute vernietig. (Foto: Msukaligwa Brand- en Reddinsdiens)
Die plaashuis wat al vir sowat 50 jaar deur die Cloete-familie bewoon is, is op 17 Oktober in ’n brand vernietig. (Foto: Msukaligwa Brand- en Reddinsdiens)
Die plaashuis wat al vir sowat 50 jaar deur die Cloete-familie bewoon is, is op 17 Oktober in ’n brand vernietig. (Foto: Msukaligwa Brand- en Reddinsdiens)
‘n Brand het die plaashuis binne ‘n paar minute vernietig. (Foto: Msukaligwa Brand- en Reddingsdiens)

Related Articles

Back to top button