Community galleriesGalleries

GALLERY – Ermelo Fotoklub mag maar spog

Me. Adele Smit se foto, Dark cloud brewing, het die juniorafdeling gewen, terwyl mnr. Jacques Kruger se foto, Beautiful clouds, die seniorafdeling gewen het.

Mnr. Leon Drotsky se foto, Ma se wakende oog, die 5-sterafdeling gewen het.
Me. Jane Pretorius met haar foto, Lotus flower and bee het die 2-sterafdeling gewen.
Me. Adele Smit se foto, Dark cloud brewing, het die juniorafdeling in die vasgestelde onderwerp gewen.
Me. Pikkie de Villiers se foto, Anemonefish, as die wenner in die 1-sterafdeling aangewys.
Me. Mari Kruger se foto, Swartkopreier, het die 3-sterafdeling gewen.
Me. Annamarie du Preez se foto, Draai die krane oop, het die 4-sterafdeling gewen.
Mnr. Jacques Kruger se foto, Beautiful clouds, die seniorafdeling in die vasgestelde onderwerp gewen.

Related Articles

Back to top button