Community galleriesGalleries

GALLERY – Februarie se beste foto’s word aangewys

Die beplande kragonderbrekings op 7 Februarie het die lede van Ermelo Fotoklub nie afgeskrik nie en hul maandelikse byeenkoms het voortgegaan soos normaal.

Me. Ashley Teixera se foto “Bouquet” is aangewys as die 1-ster wenner. (Foto: Ashley Teixera)
Me. Christa Strauss se foto “CocaCola” is as die seniorwenner in die vasgestelde onderwerp aangewys. (Foto: Christa Strauss)
Me. Rosa van Schalkwyk se foto “Klaar gedrink” is as die 5-ster wenner en algemen senior wenner aangewys. (Foto: Rosa van Schalkwyk)
Mnr. Andrew Roos se foto “Shattered remains” is as die 4-ster wenner aangewys. (Foto: Andrew Roos)
Mnr. Jacques Kruger se foto “By” is as die 3-ster wenner aangewys. (Foto: Jacques Kruger)
Me. Elzaan Myburgh se foto “Close-up” is as die 2-ster wenner en ook as die algemene junior wenner aangewys. (Foto: Elzaan Myburgh)
Mnr. Jacques Kruger se foto “Orange River Muskadel” is as die junior wenner in die vasgestelde onderwerp aangewys. (Foto: Jacques Kruger)

Related Articles

Back to top button