GALLERY – Ermelo Fotoklub wys November-wenners aan

Lede van die klub kry elke maand die kans om foto’s in verskeie kategorieë, asook in die vasgestelde onderwerp, in te skryf.

Mnr. George Prinsloo se foto “Cape Peninsula” is as die 3 ster-wenner aangewys. (Foto: George Prinsloo)
Me. Elzaan Myburgh se foto “Danger” is as die 1 ster-kategoriewenner aangewys. (Foto: Elzaan Myburgh)
Me. Tanya du Plessis se foto “MJ” is as die 2 sterkategoriewenner aangewys. (Foto: Tanya du Plessis)
Me. Jeanine Smalberger se foto “oopbek” is as die 4 ster-wenner aangewys. (Foto: Jeanine Smalberger)
Me. Jan van Niekerk se foto “bul 604” is as die 5 ster-wenner aangewys. (Foto: Jan van Niekerk)
Mnr. Jacques Kruger is met sy foto “Filaments” as die junior-wenner in die vasgestelde maandonderwerp aangewys. (Foto: Jacques Kruger)
Mnr. Jan van Niekerk met “Hilton” is as die senior-wenner in die vasgestelde maandonderwerp aangewys. (Foto: Jan van Niekerk)
Exit mobile version