Mnr. George Prinsloo se foto “Cape Peninsula” is as die 3 ster-wenner aangewys. (Foto: George Prinsloo)
Mnr. George Prinsloo se foto “Cape Peninsula” is as die 3 ster-wenner aangewys. (Foto: George Prinsloo)Me. Elzaan Myburgh se foto “Danger” is as die 1 ster-kategoriewenner aangewys. (Foto: Elzaan Myburgh)Me. Tanya du Plessis se foto “MJ” is as die 2 sterkategoriewenner aangewys. (Foto: Tanya du Plessis)Me. Jeanine Smalberger se foto “oopbek” is as die 4 ster-wenner aangewys. (Foto: Jeanine Smalberger)Me. Jan van Niekerk se foto “bul 604” is as die 5 ster-wenner aangewys. (Foto: Jan van Niekerk)Mnr. Jacques Kruger is met sy foto “Filaments” as die junior-wenner in die vasgestelde maandonderwerp aangewys. (Foto: Jacques Kruger)Mnr. Jan van Niekerk met “Hilton” is as die senior-wenner in die vasgestelde maandonderwerp aangewys. (Foto: Jan van Niekerk)