GALERY – Ermeloërs geniet Hervormde Kerk se basaar ’n Groot rondomtalie-swaai, “mechanical bull” en trapkar-resies is van die opwindende aanloklikhede wat basaargangers geniet het. Jonk en oud het gekyk hoe lank hulle op die “mechanical bull” kan bly. Related Articles Liggies behaal stewige prestasies tydens brugboukompetisie VIDEO – Ermelo se paaie en spoedhobbels kom onder skoot Ermelo Care Bears deel kos uit vir Mandela-dag Help Annebel Ermelo om dogters in nood by te staan