Community galleriesGalleries

GALLERY – Ermelo Fotoklub wys beste fotos vir Augustus aan

Die spreker vir die maand was mnr. Pierre Jordaan, voorsitter van Sasol Highveld Photographic Club in Secunda.

Mnr. Leon Drotsky se foto “Wie is baas” is as die seniorwenner aangewys. (Foto: Leon Drotsky)
Mnr. Divan van Greunen se foto “Psych Chick” is as die 1-ster wenner aangewys. (Foto: Divan van Greunen)
Me. Jeanine Smalberger se foto “Laatmiddag dors” is as die wenner is die 3-ster kategorie aangewys  (Foto: Jeanine Smalberger)
Mr. Jan Marais se foto “Boabab” is die wenner in die 4-ster kategorie. (Foto: Jan Marais)
Me. Mari Kruger se foto “The Beauty of Letting Go” is as die juniorwenner in die vasgestelde onderwerp vir die maand aangewys. (Foto: Mari Kruger)
Mr. Leon Drotsky se foto “Plitvica herfs ” is as die seniorwenner in die vasgestelde onderwerp vir die maand aangewys. (Foto: Leon Drotsky)

 

Related Articles

Back to top button