GALLERY – Ermelo snoeker speler sê mekaar die stryd aan
Nege spelers van dié klub spook sake elke Donderdag vir die nommer een posisie uit. Die formaat van die liga bepaal dat die speler wat die eerste drie wedstryde gewen het, die wenner is.
Marius Vermeulen in aksie tydens Ermelo se snoekerliga.