GalleriesSports galleries

GALERY – JJ van der Merwe S0/9-rugbyspan verloor net-net in Mpumalanga Rugby-eindronde

Dit was so hittete op 5 Junie, in die Mpumalanga Rugby-eindronde by Ligbron Akademie Vir Tegnologie 1, of die S0/9-span van Laerskool JJ van der Merwe het die span van Laerskool Nelspruit geklop. Ongelukkig, was dit hul nie beskore nie en hul verloor in die doodsnikke van die wedstryd met 22-24.

Related Articles

Back to top button