GalleriesSports galleries

GALERY – JJ van der Merwe S0/10-rugbyspan buig die knie in Mpumalanga Rugby-eindronde

Waarlik emosionele tonele vandag by Ligbron Akademie Vir Tegnologie 1 waar die S0/10-span van Laerskool J.J. Van der Merwe in ’n kragmeting, hul alles teen Laerskool Klipfontein in die Mpumalanga Rugby-eindronde gegee het, maar ongelukkig die knie moes buig. Die eindtelling 10-22.

Related Articles

Back to top button